| www.slider.com Still searching the hard way? Try the Free Slider Search Toolbar and spend less time searching!!
|
Sponsored Link
|
Machiel en Charlene Matthews
Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas.
Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.
Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen.
Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid-Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa.
Onafhanklike skolenetwerk in Suid-Afrika met ongeveer 50 lede.
|