| www.slider.com Still searching the hard way? Try the Free Slider Search Toolbar and spend less time searching!!
|
Sponsored Link
|
Hier word die tradisionele opvattinge oor die herkoms van die Afrikaanse kultuurtaal, krities beskou. Eens was die omgangstaal van die Afrikaner Afrikaans en sy kultuurtaal Nederlands: 'n taalvehouding (tussen dialek en kultuurtaal) wat vandag nog in Vlaandere en Nederland bestaan. Die afstap op Standaardafrikaans was onnodig.
|